06
Okt
09

Voetnota

10 Desember 2008
Die jaar staan amper op sy kop en my gô is uit!  Dankie aan almal wat my blog die afgelope jaar besoek het.  Vriende èn vreemdelinge.  Ek waardeer dit dat julle die tyd geneem het om my gegorrel te lees en te verteer!  Vrydag is my gesin weer voltallig, en gaan die geblog bietjie op die backburner wees.  Baie gaan seker met vakansie oor die feestyd, en daarom wil ek sommer nou al sê:  ‘n baie, baie geseënde Kersfees aan almal.

Tot ons weer gesels.

african-christmas-tree1

Prentjie


0 Responses to “Voetnota”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar


Statistieke

  • 29 987 keer gelees
Oktober 2009
M D W T V S S
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031