06
Oct
09

Soms verlang ek na die ou dae

18 Desember 2008

Maandagaand het ons ons twee seuns en twee maats by die Kwanza-mond gaan aflaai.  Woensdagaand het ons hulle gaan haal.  Ja, ek was heimlik bekommerd oor die kinders se welstand, want hulle het stoksielalleen daar gesit, sonder selfs ‘n selfoon om kontak te maak in geval van nood.  Vandag het ek na hul foto’s gekyk, en ek kon sien hulle het ‘n fees gehad.

Wat my sommer de hel inmaak.  Suid-Afrika, kamma meer ontwikkeld en gevorderd as Angola, maar wee jou as jy 4 kinders alleen op ‘n strand gaan aflaai.  Ek is net dankbaar ons kinders kan elke Desember ‘n proetjie kry van hoe ‘n mens behoort te leef.  Veilig, gerus, geen bekommernis nie.


0 Responses to “Soms verlang ek na die ou dae”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: