Posts Tagged ‘Benguela

30
Aug
09

Goue Berge

Feb 14, 2008 12:11 AM

Benguela is die hoofstad van die provinsie….Benguela.  Die prentjie wat ek in my kop gehad het, was van ’n ‘lush’, subtropiese plek. Ek was ver verkeerd. Dor, droog, maar pragtig. Ek gaan die foto’s die praatwerk laat doen, nie dat ek ‘n wafferse fotograaf is nie.  Daardie goue berge is vir my die allermooiste gesig….

Benguela1

Benguela2

Benguela3

copy-2-of-dscf0239.jpg

copy-of-dscf0241.jpg

copy-of-dscf0243.jpg

copy-of-dscf0270.jpg

En wie het ‘n Flymo nodig as die taxi’s en lorries jou struike so mooi kan trim…

copy-of-dscf0272.jpg

Benguela is ‘n lieflike plek. Mooi restaurante, winkels, strate…ag, sommer baie on-Angola. Maar…MOET OM VADERSNAAM NIE VAN DIE SUIDE DAARHEEN RY NIE!!! Daai storie kom nog…




Statistieke

  • 29 978 keer gelees
Mei 2024
M D W T V S S
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031