05
Oct
09

Hart versus Kop

9 Desember 2008

Mauritz se hiëna spook by my.

Ek word ook gatvol vir Afrika.  Ek is siek vir dubbele standaarde, incompetency, luigeit, misdaad, geweld, omgekeerde rassisme, die Springbok wat moet waai, Pretoria wat Tswane is, Vryheidspark…en…en…en…

maar

Waar ruik die grond so soet soos Afrika-grond?  Sal my hart ooit lief kan word vir ‘n plek wat nie aalwyne of  nabome het nie?  Skitter die sterre so blink op ander plekke ook?  Is die lug so blou soos hier?  Is kangaroos regtig ougat?

Ek weet die antwoord is heel waarskynlik “ja”.

Of ek kans sien om my penwortel hier uit te trek…nie nou nie.  Ek wil die hiëna hier teen my lyf hê.

Dalk eendag.  As dit nie dan te laat is nie.


0 Responses to “Hart versus Kop”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: