Posts Tagged ‘Cheetah’s

22
Des
09

Go Cheetahs!!

10 April 2009

Dêmmit!  Vandat ek uitgevind het dat ek deur my hart regeer word, probeer ek so hard daarteen baklei.  Helaas, dis ‘n vergeefse stryd.  More speel my tuisspan teen my hartspan.  Ek wil nie graag dislojaal wees nie, maar die Cheetahs gaan my keelgat more tot hul beskikking hê.  En terwyl ons almal weet hulle gaan seker in die stof byt, is dit seker nie die grootste sonde nie?  :lol:

En siende dat ek nou so groot YouTube boffin is:

Advertisements



Statistieke

  • 25,767 keer gelees
Julie 2018
M D W T V S S
« Mar    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  
Advertisements