20
Mar
10

Whoa!

24 Julie 2009

Plasie, nog ‘n staatsinstelling wat ‘n goue sterretjie verdien: E-Department of Home Affairs.  Ons paspoorte is reg!!  Twee weke nadat die aansoeke ingedien is.  En hier het ek my reggemaak om nog ten minste 4 weke te wag…  Die enigste klagte wat ek het, is dat hulle my eers na 5 vanmiddag ge-sms het!    :wink:

Nou’s dit net die visums…3 weke…

Ek’s nog steeds nie ‘n Juanita-fan nie, maar hierdie ene pas by my mood.   :mrgreen:

Posted in sommer


0 Responses to “Whoa!”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: