13
Feb
10

My ‘magical’ nommer

29 Junie 2009

Al die nommers met die nulle het gekom en gegaan, maar in my koppie was die “50 000″ die ene wat saakgemaak het!  Nou is ek 15 hits weg van daai nommer, en hopelik gaan vandag die dag wees.  :wink:

Ek sê baie ek doen dit vir myself/as terapie (!!)/vir my familie, maar as ek moet eerlik wees, dit sou verskriklik gewees het as ek my hart en siel hier blootgelê het en niemand het belang gestel nie!  So, in daardie opsig was dit seker terapie.  (Al het net my pêlle soms by my boring posts gecomment om my darem nie te sleg te laat voel nie!)   :lol:

So, dankie aan almal wat die afgelope twee jaar hier gelees het.  Sonder julle vingers wat hierheen gekliek het, sou ek nie vandag so hêppie gevoel het nie!  :mrgreen:

584679fdxtk9beb7


0 Responses to “My ‘magical’ nommer”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: