13
Feb
10

Doen dit so:

30 Junie 2009

Vir ‘n slag word ek in eie munt terugbetaal.  :wink:

Iemand probeer my block van sy site.  Whoa!  Onskuldige, dierbare ekke?!  :lol:

Anyway, ek het ‘n idee wie dit is, maar om nie op onskuldige tone te trap nie, wil ek tog die persoon uitnooi om my te mail na boendotdoeathotmaildotcom.  Sê maar ietsie soos “Skoert”, dan is die saak reg. No hard feelings, promise!  Ek kan hóé lief wees vir iemand, maar ek doen nie die ‘go where I’m not wanted’-ding nie.  :mrgreen:

Miskien moet die Afrikaanse bloggers meer begin blog.  Daar is net een of twee of drie wat nog af en toe ietsie skryf, en ek boer by hulle.  G’n wonder sommiges dink ek harrass hulle nie.   :oops:


0 Responses to “Doen dit so:”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: