12
Feb
10

Nat Sondagaand

29 Junie 2009

Wat is dit met die reën?

Daar is niks so romanties en knus soos die geluid van reën wat in vlae op die dak val nie.  Die anderste geluid van water wat by die stukkende geut uitloop.  Die wind wat woes en befoeterd waai.

Mits daar iemand is in wie se armholte jy kan sit.  ‘n Warm rug waaragter jy kan insnoesel, iemand wat nie omgee as jy jou koue voete teen syne warm maak nie.

Maar hel.  As dit reën op ‘n koue Sondagaand, is dit die droewigste, eensaamste gevoel as jy jou lyf alleen moet bed toe sleep.

Dis hoekom ek nog steeds hier sit.


1 Response to “Nat Sondagaand”


  1. 1 hartskommels
    Februarie 12, 2010 om 6:31 vm

    Ek en jy is in dieselfde bootjie Boendoe.
    Dis nes ek ook soms voel.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: