11
Feb
10

Eelt, ek gee op! :-)

22 Junie 2009

Genade.

Noudat ek weer mens begin voel, gaan julle  dink dat ek nou finaal die kluts kwytgeraak het!  :lol:

Ek was besig met die moeisame takie om die ‘nuwe’ blog tip-top te kry, toe ek tot my absolute horror ‘n pingback na my ou blog gewaar.  ‘n Nuwe blog, Red Boendoe se Blog het die lewenslig gesien.  I kid you not!  En die culprit, niemand anders as ou Eeltjie nie.

Vir ‘n ruk was hier konsternasie in die huis.  Ek het tot vir manlief wakker gebel om sy opinie te kry.  Op die ou einde het ons histeries gelag!

Maar ja, WEEREENS gaan ek terug op my woord.  Ek bly nou maar hier.  As Eelt soveel moeite gedoen het, hoe kan ek nie?  In elk geval, hy hou die blog op ‘private’ tot ek weer met ‘dreigemente’ kom.  :shock:

Afperser!  :evil:


0 Responses to “Eelt, ek gee op! :-)”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: