06
Feb
10

Uiteindelik oppad na my eie ‘boab’

29 Mei 2009

My kniegies is deurgebid, maar dit het vrugte afgewerp.  Ná ‘n stressvolle oggend in die dorp (payday-malheid), kom ek 1 uur by die huis en kry die e-mail:  ons paspoorte is reg en ons vlieg vanaand.  Halleluja!

Gisteraand het ek die fliek Australia gekyk, en ek wou nog lekker daaroor blog.  Maar nou’s daar anner dinge op my brein.  Al wat ek tog daaroor wil sê, is dat ‘n vreeslike mooi lovestory is, Nicole Kidman is steeds die mooiste vrou in die wêreld, en ek voel baie meer positief oor daai stuk grond vandat ek die mooi kremetarte daar gesien het.  :mrgreen:

Die musiek is net so mooi.  Ek het gedog dis ‘n spelfout (Boab), maar nee, dis blykbaar hoe die Aussies die boom roep.


0 Responses to “Uiteindelik oppad na my eie ‘boab’”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: