06
Feb
10

Gehoorsame ma

14 Junie 2009

Nadat ek my telgies gevra het om te help dink aan ‘n nuwe naam, het hulle halfhartig saamgespeel.  Goed soos “Daggabos” en “Daggawalm” is genoem, maar toe ek uiteindelik my eie kop volg en moes besluit tussen “Klaradyn” of “Het van Verlangenkraal”, het hulle meer reaksie getoon.

“Don’t fix something that’s not broken.”

“Ma het klaar ‘n reputasie as ‘n tree-hugger.  Moenie dit nou wil change nie.”

Ens., ens…

Op die ou einde het ek net my “look” verander.  Hulle dink dis onbeskryflik “dull”, maar ten minste kom ek nou weg van die blessitse sonsondergang en kremetart.

Ek’s dus nog steeds Boendoe.  Dis tog waar ek myself bevind.  Die boendoes.


0 Responses to “Gehoorsame ma”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: