06
Feb
10

Die sweep het geklap…

3 Jun 2009

…en die wawiele rol…

Wel, eers more.  Dit lyk soos die helfte van die huis wat in ons voorportaal staan.  Vanaand sal ons klaar pak, en more-oggend val ons in die pad.  Ek kan nie glo dat ons uiteindelik hier is nie.  Na maande se beplan en uitstel, beplan en uitstel, het die tyd nou aangebreek.

Ons is so reg as wat ons kan wees, maar ek is steeds ‘n bietjie skrikkerig.  Dis goed en wel as mens op bekende paaie ry, maar ons gaan ons nekke hierdie keer ver uitsteek.  Maar wat, dis mos goed as mens bietjie bang is?

Hierdie is eintlik vir my bloedjies by die huis.  Ek weet hulle gaan vergeet wanneer ons weer terugkom.  Bruce, Jeannie: 14 Junie.  Capice?  :wink:

Behalwe vir die feit dat ons skaars grondraak, is die internet  baie wankelmoedig.  Ek sal weer opvang wat in blogland aangaan sodra ons terug is.

Tarra!


0 Responses to “Die sweep het geklap…”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: