29
Jan
10

Sleeping with the enemy

14 Mei 2009

Hier gaan moord en doodslag in hierdie huis wees.

Jeannie se kêrel kom die naweek kuier.  Hy en Bruce het nie ooghare vir mekaar nie.

Die kêrel speel vir Pionier se Eerstespan.  Saterdag speel Pionier en Richardsbaai teen mekaar.  Tradisioneel is Pionier die sterker skool.

Boonop is die die kêrel Pionier se  Eerstespan kaptein.

*sug*


0 Responses to “Sleeping with the enemy”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: