24
Jan
10

Wat van klein Willem geword het

27 April 2009

Net ‘n vinnige update om die drade bymekaar te hou.  :wink:

Ek het klein Willem opgespoor.  As ek ‘n krieweling het, is daar nie rus vir my siel nie.  Ek het my kanse op Facebook gevat, en ek het joy gehad.  Sommer met die eerste probeerslag.  Gelukkig is ons van ( my nooiensvan en getroude van is dieselfde) nie sooo algemeen nie.

Hy het in Rustenburg grootgeword en BCom op Potch gaan swot.  Het drie weke gelede teruggekom van Suid-Korea waar hy vir ‘n jaar lank Engels gegee het.  Gaan in September weer terug.

Wat my die blyste maak, is dat hy tog wel kontak met sy oupa en ouma gehad het, en nog steeds met sy oom en neefs.

All’s well that ends well.


0 Responses to “Wat van klein Willem geword het”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: