03
Jan
10

G-a-a-a-a-p

17 April 2009

Sjoe.  Nà al die musieksoekery (waarmee ek nog nie klaar is nie) en kuier oppie blogs tussen-in,  het ek behoorlik square eyes.  Ja, DMI, ek gaan nog The Killers soek – maar nie diè naweek nie.  :wink: Ek is nou so siek vir ‘n rekenaar, ek gaan die hele naweek afvat.  Ek gaan probeer.  Ek kan.  Ek sal.  Ek hoop…    :roll:

My mooiste finds tot dusver, is Katie Melua se “If you were a sailboat” en “If the lights go out”.  Ek het my ou lief gevra om daarna te kyk op YouTube, maar ek weet voor my heilige siel hy gaan nie.  So, hierdie is vir jou, Dier.  Luister mooi daarna.

Imagine hierdie ene as ons by die Leba afgly:

En diè een as ons Die Pad na Bentiabe vat:

Mooi, nê?

En nou’s ek moeg gejol.  More vat ek Pieter strand toe.  Daar is Super 14 en krieket.  Tieners om te chaperone.  Nie tyd vir strooi praat oppie internet nie.  :mrgreen:

Ciao, maters.


0 Responses to “G-a-a-a-a-p”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: