28
Nov
09

Onthou die bedanking, kinders! :-)

Ek is nou liggies ge-amuseer.  Dis Sondag, normaalweg ‘n baie, baie, baie stil dag sover dit  blogbesoeke aangaan.  Nie vandag nie!  My ‘hits’ sky-rocket van vanmiddag af.  En waaroor?  Ek vermoed  daar’s ‘n skooltaak wat more moet in wees.  ‘n Taak oor…. “Skeurbuik“.   :shock:

Liewe kinders, hierdie antie gee glad nie om nie, maar kom sê bietjie dankie…en die punte wat julle gekry het.  Toe?  :lol:


0 Responses to “Onthou die bedanking, kinders! :-)”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: