15
Oct
09

Encore!

27 Januarie 2009

Ek’s bly ek is nie ‘n Stormer-ondersteuner nie.

Die provinsiale minister van sport en kultuursake het ‘n beroep op die WP gedoen om ‘n opvoedingsprogram vir sy ondersteuners te loots.

WTF?!

“Opvoedingsprogram”.  So asof WP ondersteuners nie opgevoed is nie.

Hoe “opgevoed” is dit om jou landgenote “Dutchmen” te noem?  Of om op die Springboktrui te wil braak?

Die uitjouery op Nuweland het meer vir “national unity” gedoen as Puke Kotson se uitlatings.

Jou maar, WP!


0 Responses to “Encore!”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: