12
Oct
09

Nota aan die eggenoot

25 Januarie 2009

Daar kan nie met my huis gehou word nie.

(Vrydag, na sewe maande, kom my arme lief weer vir ‘n slag huistoe.  En niks, buiten ‘n foutiewe aerie, gaan hom die slag kan weghou nie.)

Hierdie week word die laaste diet ge-diet, die laaste oefen ge-oefen.  Creampies gesmeer.  Voete geskrop.  Naels ‘gedoen’.  Tande wit gemaak.  Het ek iets uitgelos?  :lol:

Vrydag, 7h35, laai ek jou by die lughawe op.  (Ja, Dier, gaan kyk weer!  Dis nie 10h00 nie.)  Dan gaan ons huistoe.  Albei kinders sal reeds by die skool wees.  Belowe.  :wink:

Het ons ‘n date?  Hmmm??


0 Responses to “Nota aan die eggenoot”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: