11
Oct
09

Jy wou weet?

19 Januarie 2009

Moenie vra hoe ek op WikiAnswers afgekom het nie!   Maar jinne, ek het gelees en gelees.  En selfs gelag.  Daar was vrae en antwoorde waaroor ek al self op ‘n stadium oor gewonder het, en dan ander wat sommer net plein stupid is.

Byvoorbeeld:

What animal has the same name as one of the seven sins?

What animal species have the highest IQ  next to humans?

What is the most venomous or poisonous animal?

Do any animals other that humans commit suicide?

What animal was named Athlete of the Year in the year 1973?

Why is the Rain Forest soil not good?

Will you be bored in Heaven?

Where do animals go after they die?

How much toilet tissue from the roll should you use each time?

How do I dry out the marijuana that got wet when I accidentally washed it in my jeans?

If you choke a smurf what colour does it go?

Jy kan ‘n vraag vra òf (probeer!) antwoord, en as jy erg verveeld is, kan jy deur hulle “4 416 categories browse.”

:shock:


0 Responses to “Jy wou weet?”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: