11
Oct
09

Ek gaan die lugleegte vul…

15 Januarie 2009

Nou ja, voor ek weer iets so ’stoopid’ soos die ’stupid test’ post, gaan ek eerder hul raad volg en begin lees.  :mrgreen:

Dis nie ‘n groet nie – ugh,  ons almal weet mos ek’s ‘n volkome verslaafde! – maar op die oomblik hang my bek oop oor almal se slim/pittige/diep/interessante  postings, en ek het net ‘n lugleegte tussen my ore.

Ek dink darem hierdie YouTube video van biskop Tutu is snaaks…hoe hy Maria se maagdelike swangerskap verduidelik.  :lol:


0 Responses to “Ek gaan die lugleegte vul…”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: