10
Oct
09

Jammergat

2 Januarie 2009

Dis nuwejaar, maar ek voel nog nie die gees van optimisme en warmte om die hart nie.  Ek’s homesick.  Nog ses dae, dan klim ek op die silwervoël en vlieg huistoe.  Vir ‘n hele maand.  Sonder twyfel sal ek na ‘n ruk begin bitch en kerm oor “the state of the nation”, maar soos ek nou hier sit, is daar geen ander plek waar ek eerder sal wil wees nie.

So, tot tyd en wyl ek beter voel, gaan ek maar in my modderpoeletjie van verlange rondrol…  :roll:


0 Responses to “Jammergat”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: