10
Oct
09

Bogger Murphy

6 Januarie 2009

Ek gee op met Murphy.  Die laaste twee dae het hy ons gelooi.  Ons het gaan kamp.  Gewoonlik vat ons 80 liter water saam, en gooi 60 liter uit as ons terug is by die huis.  Hierdie keer ons net 20 liter saamgevat.  Dis toe dat Fortyfour besluit hy gaan 7 uur in die aand bietjie overheat.  Die oorblywende water was net genoeg vir sy radiator.  Wat ons heel dorstig gelos het tot ons eindelik kon koeldrank koop.  Let wel, ons kon geen water in die hande kry nie.  Gewoonlik vat ons selfoon-chargers saam.  Natuurlik nie hierdie keer nie.  En met al Fortyfour se streke, moes ons skielik baie bel…  O ja, en gewoonlik vat ons flitse saam.  Duh!  Ons gaan kamp immers.  Nie hierdie keer nie:  die flitsie van my selfoon moes doen…en ons het nie ‘n charger gehad nie, nê!

Ek het gaan lees oor ou Murph.  Die ou is legendaries.  As ‘n voormalige nurse, het die volgende klokkies laat lui:

Realizing the patient you’ve just injected has a serious infection causes you to stab yourself with the used needle.

A 500 pound patient needs all care, while your 80 pound patient needs a finger dressing … and your colleague has a “bad back.”

As soon as you finish a thirty minute dressing the doctor will come in, and take a look at the wound.

Your nose will itch the very moment your gloved hands get contaminated with bodily fluids.

The patient who has been dying all night finally meets his maker 12.5 minutes before shift change.

You walk out of a patient’s room after you’ve asked them if they need anything: they will put the call bell on as you are about three quarters the way down the hall.

Ten seconds after you have finished giving a complete bed bath and changing the bed, the patient has a giant code brown.

If a patient needs four pills, the packet will contain three.

En dan hierdie een vir toddlers:

If it’s mine it’s mine,
if it’s yours it’s mine,
if I like it is mine,
if I can take it from you it is mine,
if I am playing with something ALL of the pieces are mine,
if I think it is mine it is,
if I saw it first it’s mine,
if I had it then put it down it is still mine,
if you had it then you put it down it is now mine,
if it looks like the one I have at home it is mine,
if it is broken it is yours.

Die einde is nog nie in sig nie.  Ek sit met 6 mense se wasgoed vir die afgelope week.  En die dreins is skielik almal verstop.   :roll:


0 Responses to “Bogger Murphy”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: