07
Oct
09

Geen krieket in Angola…

23 Desember 2008

…maar wel proteas.  I kid you not.  En hier dog ek die hele tyd dat proteas beperk is tot die Kaap.  :shock:

Net buite Huambo het ons die pad effens byster geraak en in ‘n grasveld beland.  Plate van hierdie proteatjies, ek kon my oë nie glo nie.  Dit was nogal verbasend om hier te lees dat proteas (suikerbosse) amper regoor Afrika voorkom, behalwe in Noord-Afrika.

…ahem…ja…ek het ‘n plantjie of twee…of drie…vir my uitgehaal…  :oops:


0 Responses to “Geen krieket in Angola…”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: