06
Oct
09

Menongue

22 Desember 2008

Beste Tolla,

2 200 km in 56 uur.

Gietende reën.

‘n Gejaag teen tyd.

‘n Pad uit die hel.

Twee koedoelelies.

Ek kan baie vertel oor ons tog na Menongue, maar die belangrikste is:  ons was daar, 20 Desember, half twaalf die aand.  Ons wou nog die steenfabriek en hul huis ook gaan besoek het.  Ons wou nog vir jou foto’s neem.  Ons tyd in Menongue het egter uitgeloop nog voor dit begin het.

Twee koedoelelies tussen die bossies...Twee koedoelelies tussen die bossies…


0 Responses to “Menongue”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: