05
Oct
09

Seerower

2 Desember 2008

Stry, dis boring om na foto’s van ander se bloedjies te kyk?  Tough cookie.  Hier’s myne…alweer…want ek dink hy’s so blêrrie cute…   :wink:

Spiderman, Superman…daai klomp is ou nuus.  Die nuutste ‘hero’ is Captain Hook, en hy neem sy rol ernstig op.  Het al twee klerehangers gebreek om die ‘hoek’ in die hande te kry, die kopdoek moet nèt reg sit en die oogklap bly op, al druk die rekkie ook hòè erg.  En moenie dink jy gaan enige reaksie kry as jy hom “Pieter” noem nie.  Nee, dit moet “Pirate Pieter” wees.    :lol:

Verwag geen genade nie...Verwag geen genade nie…

...maar gelukkig moet pirates ook slaap...…maar gelukkig moet pirates ook slaap..


0 Responses to “Seerower”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: