05
Oct
09

Al wat ek weet…

8 Desember 2008

…is dat ek bly is ek werk nie in ‘n kroeg in Zimbabwe nie…

Imagine net as ek ‘n 100 USD moet wissel vir Zim dollars:

1 USD   =   13 kwadrillion Zim dollars

:shock:

Hau, en kleingeld uitwerk…my calculatortjie  het nie genoeg nulle nie…

En dan hoor ek jou bier verdubbel in prys van die oomblik dat jy hom optel totdat jy hom oppie toonbank sit om te betaal!

Maar dis dalk die plek vir my en my ses kinders.  “Kom saam met Mamma bank toe en help my geld dra…”  Mens sal verseker kan doen met al die beskikbare hande.


0 Responses to “Al wat ek weet…”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: