28
Sep
09

Skud die vere reg vir groot dinge

7 November 2008
Nou ja, nadat Jaco my herinner het dat ek die naweek moet gaan registreer as kieser, het ek besef ek het nie ‘n idee wààr in my valley ek dit moet gaan doen nie.  Gelukkig het die IEC ‘n webwerf waar jy kan gaan kyk of jy (a) wel geregistreer is, en indien wel, waar, en (b) waar jy moet gaan registreer indien jy nie op die kieserslys is nie. (of nie meer bly in die distrik waar jy geregistreer is nie)

So ja, ek is vuur en vlam.  Ek gaan definitief Saterdag die paar meter aflê na die laerskool om te gaan registreer.  Soos iemand by die Wosonki’s gesê het:  Dit behoort nie net jou demokratiese reg te wees nie, maar ook jou demokratiese verantwoordelikheid.

Lekker naweek!


0 Responses to “Skud die vere reg vir groot dinge”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: