28
Sep
09

Hierna sien ek uit

11 November 2008

Ek het al baie probeer om ‘my’ kremetart’ af te neem, maar kon dit nooit regkry nie.  Iets is altyd iewers afgesny – die boom is net te groot vir my!  Gelukkig het Tom eendag met sy fêncy kamera die hele boom mooi ingekry.

My Ou Grote. Links is ons huis.My Ou Grote. Links is ons huis.

Ek hou vol,  daar is niks so mooi soos ‘n gehoorsame man nie.  LOL   Dié drie wou eendag met Fortyfour gaan rondrits, maar ek het die sleutels gehad.  Hulle moes eers bietjie kar was…wat hulle darem in goeie gees gedoen het!

copy-of-sdc10088

Natuurlik sal die komplekslewe nie kompleet wees sonder my trawante/partners in crime nie…

Miguel en PauloMiguel en Paulo

Nog net drie slapies…  :wink:


0 Responses to “Hierna sien ek uit”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: