27
Sep
09

Sommer net…my lief

29 Oktober 2008
Queiroz 2006

Queiroz 2006

Jy is sommer net my engel

wat rond vlieg in my hart

wat sweef in my gedagtes

oorkom al my verwagtings.

Jy is sommer net my peanut

wat my laat bloos

en hardop lag

en nooit weet watter random comment

ek volgende moet verwag.

Jy is sommer net my pel

my tjom wat altyd luister

en in wie se oor ek al my

diep donker geheime kan fluister.

Jy is sommer net my skat

my pienk marshmellow

jys myne

en ek is sommer maar net syne.

Met dank aan Semisoet!


0 Responses to “Sommer net…my lief”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: