21
Sep
09

Kruispad: die einde

13 Oktober 2008

Ek sal miskien later vandag iets ‘ordentliks’ opsit, maar vir nou het ek net een brandende vraag:  Wat, o, wat, het gebeur in die laaste twee episodes van “Kruispad”?  Het Mariana en Frik bymekaar uitgekom, of het Sophia haar weer by Frik ingewurm?  En Henk en sy meisie?  Verlore vir mekaar of darem saam?  En het sy besigheid die stormagtigheid oorleef?  FG?

Asseblief, ek dink nie ek sal dit maak tot KykNet eendag weer ‘n heruitsending het nie.  En teen daai tyd sal  ek seker wèèr nie hier wees om dit te sien nie.


0 Responses to “Kruispad: die einde”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: