15
Sep
09

The Gift of Life

Augustus 2008 is Orgaanskenkingsmaand.

As jy wil registreer as orgaanskenker, kan jy dit hier doen, maar onthou om jou familie ook daarvan te laat weet. Hulle moet op die ou einde toestemming gee daartoe.

Ek lees hierdie berig in Die Volksblad oor ‘n pa wat sy seun se organe geskenk het.  Mag dit nooit op my pad kom om so besluit namens een van my geliefdes te neem nie.  Mag daar organe beskikbaar wees as een van myne dit sou nodig hê.

Advertisements

0 Responses to “The Gift of Life”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s


Statistieke

  • 24,913 keer gelees
September 2009
M D W T V S S
« Aug   Okt »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  
Advertisements

%d bloggers like this: