13
Sep
09

Ek is op remote-control

31 Julie 2008

My kop is so toe soos ‘n klei-os se gat. Ekskuus as dit bietjie bar klink, maar vandat ek kan onthou gebruik ons hierdie sê-ding as ons wil demonstreer dat iets baie toe is.  Ek kan aan niks onder die son dink om te skryf nie.

Ek moet net sê, die afgelope twee weke het blogging weer ‘n moerse plesier geword.  Vir ‘n tydjie was dit nogal ‘n groot schlepp, maar ek is daardeur en vang myself dat ek weer vir ure voor die kompertjie kan sit en rondhop van een kuierplek na die ander. Long may it continue!

En nou gaan ek begin langnaweek hou (want ek kan, whê!), en werk aan Zee se baie ou werksopdrag!


0 Responses to “Ek is op remote-control”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: