12
Sep
09

I am S(p)am

20 Julie 2008

Nou ja, toe ek myself uiteindelik ingerig het voor die kompertjie, besef ek dat ek ook ‘n woorddroogte ondervind.  Al die interessante goed waaraan ek dink terwyl ek in die bad lê en week, is óf vergete, óf klink nou nie meer so interessant nie!  Toe begin ek maar ernstig blogs lees…

en oral is ek SPAM!!!

Rosa, Paula, Dellie, Pikkie, WIppie, RianaBrand….ek kan nie meer onthou waar ek oral vanaand heen gereis het nie…red my tog asseblief uit die dreaded spamboksie??


0 Responses to “I am S(p)am”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: