03
Sep
09

Psssst!

5 Mei 2008

Ek voel soos ‘n strandkrappie wat skelm by sy gaatjie uitloer en laat spaander as hy dink niemand sien hom raak nie!  Ek wil graag weer begin blog, maar voel nogal onwillig. So asof ek weer anoniem geword het in my afwesigheid.  En dis ‘n lekker gevoel daai!

In elk geval.  Ek is terug.  Het besluite geneem en sidder tot in my tone vir die tyd wanneer dit tot uivoer moet kom.  In kort kom dit daarop neer dat ek en Annerhelfte besluit het dat ek teen Julie se kant, permanent sal teruggaan Suid Afrika toe.  Eish.  Die gedagte breek my hart, maar soms moet mens doen wat jy moet doen en nie wat jy wil doen nie.

Dankie aan almal wat hier ingeloer het. Dis lekker om te weet dat ‘out of sight’, nie noodwendig ‘out of mind’ beteken nie!


0 Responses to “Psssst!”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: