03
Sep
09

Agtoggietog!

11 April 2008

Bottertjie, skattige ding, het my getag met die ellelange AGT TAG. Dankie, Botter, ek doen dit met plesier!

8 goeters waaroor ek passievol is

Die Groot Baas (ek weet nie hoe ek sal cope sonder my daaglikse gesprekkies met Hom nie)

My wederhelfte

My kiddies

My plantjies

My rotstuin (ja, dit IS ‘n aparte ding!)

My taal, my geskiedenis, my herkoms

My en my gesin se gesondheid (nie noodwendig skoonheid en gewig nie)

Google Search Engin  (hoe dan nie?!)

8 goed wat ek wil doen voor ek my kop neerlê

Die Comrades hardloop/loop

Weer maer word

Pompeii besoek

Kilimanjaro klim

Weer gaan swôt  (weet nog nie wat nie!)

Kunslesse neem

Nelson Mandela ontmoet (ek sal moet wikkel)

My eie lappie grond hê waar ek kan werfskaf soos ek wil

8 goed wat ek gereeld sê

Hang aan ‘n tak

Calma, calma

Fokkit

Shame

I’ll beat you to a bloody pulp

Sharrap

Dis uit soos koekies innie weeshuis

Stop harrassing me

8 songs waarna ek oor en oor kan luister

De la Rey – Bok

Sonneblom uit Betlehem – Theuns Jordaan

Feel – Robbie Williams

Zombie – The Cranberries

Dreams – The Cranberries

Liedjie vir jou – Jannie du Toit

Mama – Il Divo

Can I walk with you – India.Arie

8 boeke wat ek onlangs gelees het

Eish. Ek kry min tyd daarvoor.

The Afghan  –  Frederick Forsyth

Food is better medicine than drugs  –  Patrick Holford  (lees kort-kort daarin)

1421 The Year China discovered the World  –  Gavin Menzies

8 flieks wat ek 8 keer of meer gesien het

8 keer, nooit uit eie, vrye wil nie!

Notting Hill

Sound of Music  (baie, baie kere!)

Dirty Dancing

Cars  (50+)

Dumbo (50+)

Chicken Little  (50+)

Ice Age I  (50+)

Ice Age II (50+)

Nou moet ek 8 mense tag om dieselfde te doen. Ek dink die meeste is reeds getag, behalwe miskien…..Vokkie en Skoor!


0 Responses to “Agtoggietog!”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: