31
Aug
09

My fake muis.

13 Mar 2008 06:47

Sonkind het my getag oor die muis-wysery.  Sonkind, ek is jammer om te sê dat dit heeeeeltemal bokant my vuurmaakplek is!  Ek het die aanwysings gevolg a la Da Mario, a la Roer, en steeds kan ek nie sê “Voila!” nie.  Gelukkig mis julle nie veel nie.  Al wat ek op die pc doen, is blog, die Beeld lees en goetertjies opsoek met Google!

mouse1.jpg


%d bloggers like this: