30
Aug
09

Storieboektag

Feb 11, 2008 10:35 PM

Sonkind het my getag. ‘n Nuwe, lekker lawwe tagspeletjie. Jy moet die boek wat by jou lê, of die een wat jy besig is om te lees, vat en na bladsy 123 gaan. Tel die eerste 5 sinne af. Post dan sinne 6, 7 en 8 op jou blog. En moenie vergeet om te noem uit watter boek dit kom nie!

Myne is uit The Afghan, deur Frederick Forsyth. Hy is een van my gunsteling skrywers, maar ek is skaam om te bieg dat diè boek al maande  op my bedkassie lê. Geleentheid om te lees is min as jou laatlamtelgie in dieselfde kamer as jy slaap!

The slaughter had begun.

Over a hundred prisoners died in the dirt with bound hands and were found that way when it was finally safe for the UN observers to enter. Others untied their neighbours’ hands so that they could fight.

Nou sal ek graag die volgende bloggers wil tag, bloot omdat ek wonder wat hierdie diep mense lees!

Wag-’n-Bietjie

Kyker

Skoorblok

Sal julle saamspeel?



%d bloggers like this: