29
Aug
09

Vreemdelinge

Jan 16, 2008 10:13 PM
400-147.jpg

Die foto is vir my tog te oulik. ‘n Jaar gelede op ‘n strand in Angola geneem. Baie tiperend van my klein laatlammetjie: baie lief vir mense (veral swart) en glad nie bang om met ‘n vreemde ’n geselsie aan te knoop nie.



%d bloggers like this: