29
Aug
09

Vermiste Foto’s – en nee, dis NIE van ‘n gevalle idool nie!

My vorige inskrywing was getiteld ‘Wat ‘n dag!’, en boy, o boy, ek dink die mense het gedink dit hou ook verband met sekere gevalle helde. My stats het skielik die hoogte in geskiet. So, vir die wat dalk hier kom loer het met die hoop op nog ‘n brokkie sappige nuus: Nada. Nothing. Boggerol.  Dis maar net my foto’s van my heel ordinêre lewe!

Gerhard

dscf0174.jpg

Martin met sy nuwe speelding.

dscf0177.jpg

Gerhard en Quinton

dscf0176.jpg

Frans en Pepsi wat vir ons ‘n regte boere Sondagmaal voorberei het.

dscf0201.jpg

Joe – hy was eintlik besig om gras te plant, al lyk dit of hy breakdancing doen!

dscf0195.jpg

Tydens een van ons vele ‘breaks’

dscf0196.jpg

Before en Afters:

dscf0134.jpg dscf0208.jpg

dscf0131.jpg dscf0224.jpg

dscf0143.jpg dscf0206.jpg

Ek moet sê, die foto’s doen die werklikheid nie justice nie! Selfs die ‘before’ foto’s lyk nou rustic en cute. Al wat ék weet, is dat ‘n weedeater nie ‘n luxury is nie. Die tuiniers het vandag begin om die edges te doen – met panga’s, what else. Ek sit met ‘n stywe regterduim, want ‘n hele dag se geknip-knip met piepklein seccateurs, moet sy tol eis. Sal maar begin squeal vir nog geld as die baas terug is…!



%d bloggers like this: