29
Aug
09

En net ‘n vinnige een…

Jan 16, 2008 10:13 PM

Ek is spam! Ja, sedert Kersfees gaan my comments N Ê R E N S  deur nie. Asseblief, haal my comments uit julle spamboksies! Groot-groot-groot samblief….   (Sonneblom, ek hoop jy lees – ek het al amper ‘n roman daar by jou geskryf!)



%d bloggers like this: