7 Augustus 2009
Riaan was vanoggend vir sy scan.
In ‘n week se tyd het die tumor só gekrimp, dat dit skaars sigbaar is. ![]()
Hy gaan Dinsdag weer sy onkoloog sien, en sal dan weet wat die pad vorentoe inhou. Hulle gaan nog voort met die bestraling, maar almal is baie in hul noppies dat daar so groot verandering is.
Ons is só dankbaar.
Dankie vir almal se gebede.
0 Responses to “Goeie nuus”